Abdelmadjid Tebboune

Abdelmadjid Tebboune
Abdelmadjid Tebboune
Tebboune in 2023

8ste President van Algerië
Ampsbekleër
Termynaanvang
19 Desember 2019
Eerste minister Sabri Boukadoum (waarnemend)
Abdelaziz Djerad
Aymen Benabderrahmane
Nadir Larbaoui
Voorafgegaan deur Abdelkader Bensalah (waarnemend)

16de Eerste minister van Algerië
Ampstermyn
25 Mei 2017 – 15 Augustus 2017
President Abdelaziz Bouteflika
Voorafgegaan deur Abdelmalek Sellal
Opgevolg deur Ahmed Ouyahia

Minister van Verdediging
Ampsbekleër
Termynaanvang
19 Desember 2019
President Homself
Eerste minister Sabri Boukadoum (waarnemend)
Abdelaziz Djerad
Aymen Benabderrahmane
Voorafgegaan deur Ahmed Gaid Salah (waarnemend)
Abdelaziz Bouteflika (de jure)

Persoonlike besonderhede
Gebore Abdelmadjid Tebboune
19 November 1945 (1945-11-19)
Mecherië, Naâma-provinsie, Franse Algerië
Politieke party Nasionale Bevrydingsfront
Eggenoot/-note Fatima Zohra Bella
Alma mater Nasionale Skool van Administrasie

Abdelmadjid Tebboune (Arabies: عبد المجيد تبون, geromaniseer: ʿAbd al-Majīd Tabuʾn; gebore 17 November 1945) is 'n Algerynse politikus en sedert Desember 2019 die 8ste president van Algerië. Hy het president Abdelaziz Bouteflika en die waarnemende staatshoof Abdelkader Bensalah in hierdie amp opgevolg. Tebboune was van Mei 2017 tot Augustus 2017 premier van Algerië. Hy was van 2001 tot 2002 vir een jaar en van 2012 tot 2017 vir 5 jaar minister van behuising.[1]

  1. Lamlili, Nadia (25 Mei 2017). "Premier ministre d'Abdelaziz Bouteflika ?" [Abdelaziz Bouteflika's Prime Minister?]. Jeune Afrique (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2019. Besoek op 2 November 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne